Our children are the next generation!

To be able to work with each one of the children with love and compassion, to teach them and watch them learn, to spend that quality time with them as they grow with intelligence and cleverness, makes being a teacher worth it.

To be a teacher is not just a job, it’s a calling, it’s to be a second mother to each one of them. To give each individual the attention they need and to reap the rewards thereof.

In my 16 years’ experience of being a teacher I can honestly say without a shadow of a doubt that being a teacher is a gift God has given me. One cannot teach without patience, love or compassion. It gives me such joy to see the difference I can make in each little one’s life.

At King’s Kid Crèche we work as a team as fellow children of God and make it our mission to see each child reach their full potential. With the correct foundation each child has a promising, bright future to look forward to. Each passing day is a step closer to them being successful. And with God, NOTHING is too big nor too difficult to achieve.

written by Teacher Hannelie

Ons kinders  is die volgende  generasie en ons  toekoms! Om met elke kind te kan werk met liefde en passie en om hulle te leer en te sien hoe hul leer, om kwaliteit tyd saam hul te spandeer terwyl hul groei en slim word maak om n onderwyseres  te wees die moeite werd.

Om ̕n onderwyseres  te wees is nie net nog n werk nie maar met alle eerlikheid kan ek se dat dit n ware gawe van God af is. Dit is om vir elke kleinkie ̕n tweede ma te wees en om elke een individueel aandag te kan gee en die vrugte daarvan te kan pluk.

In my 16 jaar van onderewyseres  wees  kan ek met sekerheid en sonder enige twyfel sê dat dit n geskenk van God af is. Geen mens  kan klas gee sonder geduld, liefde of ̕n passie vir elke klein mensie te hê nie. Dit gee my so veel vreugte om die verskil te kan sien wat ek in elke mensie se lewe kan maak.

Hier by King’s Kid Crèche is ek deel van n span van kinders  van God  wat saam werk en dit ons missie te maak om te sien dat elke kind hul volle potential bereik. Dit is ons  plig om vir elke een te sorg en te sien dat hul fondasie reg gelê is  sodat hul ̕n blink toekoms het. Elke dag is ̕n stap nader om sukses  te bereik. En saam God is niks  ontmoontlik nie of te moeilik om bereik nie.

geskryf deur Teacher Hannelie

1 Comment

  1. Indeed teaching is more than just a job.Without a doubt nuturing children is a special gift from God.

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*